Ek moet eerstens net baie jammer se dat ek so lank gevat het om hierdie pragtige troue te Blog. Maar nie te min hier is solank n paar van my gunsteling foto’s van Marlie en Danie se troue. Ek moet net se jul is regtig twee stunning mense en ek hoop dat jul net gebless sal wees in julle huwelik, en dat julle elke dag net gelukkiger sal raak.
Blessings, Leone
Advertisement









